Hierdie is die dagboek wat elke onderwyser nodig het.
Die Nonnas Onderwyserdagboek is ‘n dik boek met 400 kante.
Voor en Agterblad – Gedruk op 170gsm en word gelamineer met ‘n Matt Laminasie en word gebind met Dubbeldraads Spiraalbinding.Binne blaaie word gedruk op 80gsm papier.
Elke dagboek het die onderwyser se Naam en Van in ‘n Sirkel Monogram op die voorblad.
Opsies ook beskikbaar vir eie tema voorstellings vir voorblaaie.

GRATIS 2 VELLE BEPLANNER PLAKKERS!

Wat is binne die Nonnas Onderwyserdagboek?
• Persoonlike Informasie
• 2025 & 2026 Kalenders
• Jaarlikse Beplanner (Klein blokkies)
• Verjaarsdae vir studente en familie
• Dankbaarheid
• Maandelikse Doelwitte
• 52 Weke Reis – Uitdaging
• Spaarbussie
• Op die boekrak
• Notas Bladsye
• Vergaderingslys
• 2 Week Rooster (10 periodes)
• Wat leerders kwytraak
• CPTD Punte per kwartaal
• Leerder agtergrond
• Leerder kontaknommers
• Kommunikasie met ouers
• Intervensie deur die jaar
• Klaslyste (6 per kwartaal)
• Maandelikse beplanner blokkies
• Vol bladsy per dag
• Naweke op een bladsy

Omkeertyd tyd op bestellings is 10 to 15 werksdae vanaf betaling ontvang is.

A4 Onderwyserdagboek teen R480.00 per dagboek.
A5 Onderwyserdagboek teen R340.00 per dagboek.