KINDER EN SKOOL JOERNAAL
Hou al jou kind se kosbare herinneringe, sertifikate en fotos op ‘n veilige plek.
- *Â Bietjie groter as A4.
- *Â 45 Voorblaaie om van te kies.
- * Opsie om naam op voorblad te plaas.
- *Â Gelamineerde hardeband voorblad.
- *Â Spiraal gebind om te groei saam jou kind.
- * Elke ouderdom jaar het ‘n inligtingsblad en drie fotobladsye.
- *Â Koevert vir elke jaar se sertifikate.
- *Â Gedruk op 300gsm.
- *Â Vanaf 1 jaar oud tot 19 jaar oud.













