Hierdie is die dagboek wat elke persoon nodig het.
Die Nonnas Dagboek is ‘n dik boek met 400 kante.
Voor en Agterblad – Gedruk op 170gsm en word gelamineer met ‘n Matt Laminasie en word gebind met Dubbeldraads Spiraalbinding.Binne blaaie word gedruk op 80gsm papier.
Elke dagboek het die persoon se Naam en Van in ‘n Sirkel Monogram op die voorblad.
Opsies ook beskikbaar vir eie tema voorstellings vir voorblaaie.
GRATIS 2 VELLE BEPLANNER PLAKKERS!
Wat is binne die Nonnas Gewone Dagboek?
• 2025 & 2026 Kalenders
• Jaarlikse Beplanner (Klein)
• Verjaarsdae familie & vriende
• Kontak Informasie
• Wagwoorde
• Vergaderings deur die jaar
• Vergaderings Informasie
• 1 Jaar van Dankbaarheid
• Groot doelwitte vir die jaar
• Daag jouself uit
• Mood Tracker
• Mates & Gewig
• Oefening Beplanner
• Visie Borde
• Projek Beplanning
• Boeke wat ek gelees het
• Boeke gelees
• Aanhalings vir motivering
• Musiek & Podcasts
• Plekke om te reis
• Finansiele Begrotings
• Spaarbussie
• Aanlyn Aankope
• Maandelikse Beplanners x12
• Elke dag op ‘n nuwe bladsy
• Naweke op een bladsy
Omkeertyd tyd op bestellings is 10 to 15 werksdae vanaf betaling ontvang is.
A4 Gewone Dagboek teen R480.00 per dagboek.
A5 Gewone Dagboek teen R340.00 per dagboek.