A3 AFSPRAAKBEPLANNER
Bly op hoogte van jou skedule en vereenvoudig jou dag met ons pragtig ontwerpte gedrukte afspraakbeplanner, aangepas vir professionele persone soos sekretaresses, haarkappers, dieetkundiges, sielkundiges, en meer!
Ons afspraakbeplanner is:
- A3 Landskap in grootte, is spiraalbind, harde, mat gelamineerde omslag.
- Een week, een bladsy.
- Kies hoeveel dae jy in ‘n week wil hê en die tydintervalle per dag.
- Ons verpersoonlik die omslag met jou logo en prente. (Logo moet asseblief in hoë resolusie gestuur word.)
- Bewys sal voor druk gestuur word.
Reviews
There are no reviews yet.